John Cho

John Cho
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Cho Yo Han
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Cho (gebore 16 Junie 1972) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harold & Kumar Go to White Castle (2004), Harold & Kumar Escape from Guantanamo Bay (2008), Star Trek (2009), en Star Trek: Into Darkness (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy